Deke Slayton | |
---|---|
Deke Slayton in Desember 1973 | |
Gebore | Donald Kent Slayton 1 Maart 1924 |
Sterf | 13 Junie 1993 (op 69) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Ouer(s) | Charles Sherman Slayton Victoria Adelia Slayton (née Larson) |
Handtekening | |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Donald Kent Slayton (* 1 Maart 1924 – † 13 Junie 1993; Majoor, Amerikaanse Lugmag), bekend as Deke Slayton, was 'n Amerikaanse Tweede Wêreldoorlog-vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en een van die oorspronklike ruimtevaarders in die Mercury Sewe. Hy was Nasa se eerste Hoofruimtevaarder.
Slayton is op 13 Junie 1993, op die ouderdom van 69, oorlede weens 'n kwaadaardige breingewas.